Wat is Calcis®:
Calcis® met kalkwater (50%) inhoud is bedoel vir die versorging van geirriteerde vel wat neig na ekseem en probleem vel onder kinders en volwassenes.
Dit streel sensitiewe en geirriteerde vel.Geskik vir pasgeborenes.
Verpak in 150ml houer met deksel. Die houer is met gebruiksaanwysings in karton verpak
Bestandele: Akwa, Petrolatum, Lanolien, Vloeibare-Paraffinum, Cetearyl Alkohol, Sorbitan Oleaat, Lesitien, Avena Sativa Pitolie, Cera Alba, Fenetielalkohol, Etielheksielgliserien, Octyldodecanol, Octyldodecyl Xyloside, PEG-30 Dipolyhydroxystearate, Kaliumhidroksied.
Waarskuwing vir pasiente met allergie vir parabene –bevat geen parabene. Geen kleurstowwe, of parfuum bygevoeg nie.
Hoe werk Calcis®:
‘n Dun laag Calcis® word ‘n paar keer per dag op die geirriteerde vel aangewend. Dit is bedoel vir die versorging van geirriteerde vel wat geneig is tot ekseem en ‘n problematiese vel in kinders en volwassenes. Dit streel sensitiewe en geirriteerde vel. Geskik vir pasgeborenes.
Waarvoor word sommige bestanddele in hierdie produk anders gebruik as dit in medisyne gebruik word.
Hoe werk Aqua Calcis?
Aqua calcis syn solutio calcii hydroxydati is kalkwater. Dit is ‘n vloeistof met ‘n sterk alkaliese reaksie. Dit het ‘n anti-inflammatoriese en sametrekkkende effek, wat pyn en jeuk verlig.
(Source: Fadrhoncová A.,Farmakoterapie kožních nemocí (Pharmacotherapy of Skin Diseases), p. 267,Grada,1999)
Hoe werk Vloeibare-Paraffinum?
Paraffinum liquidum (paraffienolie) is ‘n natuurlike mineraal olie. Dit word gebruik vir terapie en voorkomende dermatitis, wat gekenmerk word deur hiperkeratose, soos atopiese dermatitis, chroniese psoriase, xeros – droe vel en ook as aanvullende terapie in dermatologie.
(Source: Suchopár J., Remedia compendium, 3rd edition, p. 611, Panax,1999)
Hoe om Calcis® te gebruik:
Smeer ‘n dun, egalige laag op ‘n versigtig gereinigde vel. Die ideale manier om die vel te reinig is deur middle van antiseptiese seep sonder natriumlaurylsulfaat (byvoorbeeld, Cutosan® skoonmaakgel). Gebruik ‘n paar keer per dag, soos benodig. Die produk is geskik vir pasgeborenes. Sorg moet langtermyn en gereeld wees.
Waarskuwing:
Slegs vir eksterne gebruik. Vermy kontak met oë. Indien die vel nie verbeter nie, of as velirritasie voorkom, hou op om die room te gebruik en konsulteer u geneesheer of apteker. Moet nie gebruik in geval van ’n allergie of hipersensitiwiteit vir enige van die produk se bestanddele nie.
Berging:
Berg teen ’n temperatuur tussen 5 tot 25 °C, hou buite bereik van kinders, behou oorspronklike verpakking. Moet nie die produk gebruik wanneer die vervaldatum gespesifiseer op die boks en etiket verstryk het nie.
Volume: 150 ml